Whirlpool 3LA5581 Handbuch für Gebrauch und Pflege - Seite 18

Blättern Sie online oder laden Sie pdf Handbuch für Gebrauch und Pflege für Waschmaschine Whirlpool 3LA5581 herunter. Whirlpool 3LA5581 24 Seiten. Super capacity

Whirlpool 3LA5581 Handbuch für Gebrauch und Pflege
-.
Ander gebruiksaanwysings
Vir spoel en wentel
'n Bykomende
spoel- en wentelsiklus
mag nodig weesvirbaievuil
wasgoed wat
meer wasmiddel
vereis.
(Bykomende
wasmiddel
kan 'n bykomende
spoelsiklus
vereis.)
1. Druk Beheerknop
in.
2. Draai kloksgewys
na enige
0 op die
paneel. Sien illustrasie
hierbo.
3. Trek Beheerknop
uit. Die wasmasjien
sal tot verlangde
vlak vul; 2 minute
roteer; dreineer
en wentel.
Vir dreinering en wentel
U wasmasjien
kan gestel word om te
dreineer
en water uit te wentel.
1. Druk Beheerknop
in.
2. Draai kloksgewys
nadie stafie net voor
die AF-posisie
in enige siklus.
Sien
illustrasie
hierbo.
3. Trek Beheerknop
uit. Die wasmasjien
sal dreineer
en wentel.
Belangrik:
Sien bykomende
versorgingsinligting
in u
"Wasgoedgids".
6