Whirlpool 3LA5581XY Panduan Penggunaan & Perawatan - Halaman 19

Jelajahi secara online atau unduh pdf Panduan Penggunaan & Perawatan untuk Mesin cuci Whirlpool 3LA5581XY. Whirlpool 3LA5581XY 24 halaman. Super capacity

Whirlpool 3LA5581XY Panduan Penggunaan & Perawatan
Vloeibare blei kmiddelhouer
Bleikmiddel
moet uitgemeet
word.
Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1
koppie(250
ml)vir'n voile bondel gebruik
nie. Gebruik minder met laer watervlak-
stellings.
Volg aanwysings
op bottel vir
veilige gebruik.
Gebruik
'n koppie met
skinktuit
om storting
te voorkom.
1. Laai eers die wasmasjien.
2. Giet afgemete
bleikmiddel
versigtig
in houer. MOENIE
dat bleikmiddel
spat,
drup
of in die wasmasjien-
mandjie
loop
nie.
Onverdunde
bleikmiddel
sal enige
materiaal
waarmee dit kontak maak, beskadig.
3. Skakel wasmasjien
aan. Bleikmiddel
sal outomaties
gedurende
die was-
siklus verdun word.
Vir nadere inligting
omtrent
bleik, sien u "Wasgoedgids".
MAGIC CLEAN* pluisfilter
Die pluisfilter
in u wasmasjien
is selfreinigend.
Pluis wat opgaar, word saam met die
was- en spoelwater
gedreineer.
lndien u wasmasjien
in 'n baliedreineer,
moet pluis wat in die riool of roosterversamel,
verwyder
word.
Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel
4. Verdun versagmiddel
met warm water.
Die hoeveelheid verdundeversagmiddel
moenie 150 ml per vulling oorskry
nie.
5. Skakel
wasmasjien
aan. Verdunde
versagmiddel
sal gedurende
die eind-
spoel deel van die siklus by die bondel
gevoeg
word. LET WEL: Moenie
die
wasmasjien
tydens
hierdie
siklus
afskakel
nie. lndien u dit doen, sal die
1. Plaas
wasmiddel
en bondel
in die
versagmiddel
met die oorblywende
mandjie.
seepwater
meng.
Dit
sal
vlekke
veroorsaak.
Moenie wasmiddel
in die
2. Meet voorgeskrewe
hoeveelheid versag-
middel (sien verpakking) in die houer uit.
vloeibare-versagmiddelhouer
plaas nie.
3. Moenie
versagmiddel
op bondel
laat
6. lndien houer reiniging vereis, spoel met
drup of stort nie.
baie warm water.
7